Tien redes waarom die Mafia beter is as die Staat

In opvolg op laas week se Libertariese Anargisme: Antwoorde op Tien Besware het ek besluit om dit op te volg met ʼn humoristiese Tien redes waarom die Mafia beter is as die staat. Hierdie dame het ʼn kompetisie gewen en die geleentheid gekry om haar opstel voor ʼn klein gehoor voor te dra.

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Anargie, Humor, Video and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.