Die Keynes vs Hayek rap(debat)

In die 1930’s vind daar ʼn debat plaas tussen F.A Hayek en John Maynard Keynes, wat moderne ekonomie gedefinieer het. Keer op keer word die idees en teorieë van Keynes en Hayek gebruik om te stry óf vir óf teen staatsinmenging in die ekonomie. Van die twee mans sou net een deur die staatsburokrate omhels word en daardie man was Keynes . Hy het hulle natuurlik vertel presies wat hulle wou hoor – dat hulle en nie God nie die redders van mense is. Wat doen jy as jy voel alle paaie tot ʼn intelligente debat word vir jou afgesluit? – Julle het reg geraai jy maak ʼn Rap video!

Eerste Rondte!

Tweede Rondte! 

Die volgende insetsel op die blog sal dan die Oostenrykse teorie van die Besigheidsiklus volledige verduidelik.

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Humor, Video and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.