Vier sketse en en ʼn bietjie nadenke

Politici as narre

Humor is al vanaf die vroegste tye gebruik om konings en politici te bespot en hul wandade en praktyke aan die kaak te stel. Met die uitvinding van die drukpers het politieke spotprente so te sê saam met koerante ontwikkel en met die aankoms van televisie en ʼn video kanaal soos Youtube raak die kort skets komedie al hoe meer gewild. Hiermee dan vier van my gunstelinge onder hierdie genre.

Daar is so baie staatsdepartemente, meeste daarvan so onnodig dis dalk ʼn wonderwerk dat ons nie departemente vir omlope en dom lope het nie.

Tog kry die komediante en politici beide hul kennis van vroegs af by goed gereguleerde staatsskole.

Nadenke: Om die spot te dryf is een ding, om ʼn werklike alternatief daar te stel is iets anders. Hieronder is ʼn interessante perspektief, Kaleb Matson oorweeg die moontlikhede wat bereik kan word deur nie ʼn politieke loopbaan te volg nie en die staat eerder aktief te probeer ondermyn. 

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Humor, Opinie, Video and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.