Die mees onsterflike ekonomiese denkfout

zombie sakeman

Die kort video greep(1977) uit een van vele konferensies en debatte wat Milton Friedman (1912 – 2006) van die Chicago ekonomiese skool in sy tyd gevoer het. Mens moet egter wonder of dit nie die fout is wat al die ander aanspoor nie, deel van die probleem is dat mense so lank al onder variasies van gemengde ekonomiese stelsels woon dat hulle nie hond of haar kan afmaak van wat die verskil is nie. In volgende week se plasing sal ons poog om te verstaan waarom die terme self mense so maklik verwar.

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Ekonomie, Video and tagged , , . Bookmark the permalink.