Belasting is…. – Die Penn en Teller skets

bullshit

Penn en Teller se Bullshit is ʼn gewilde TV reeks in Amerika , hulle neem ʼn duidelike libertariese inslag tot die onderwerpe wat hulle aanraak. Van tiener seks tot astrologie, tweedehandse rook tot “alien” onvoerings; van ekologiese herwinning tot sensitiwiteit klasse. Mens kan lekker lag vir die nonsens wat ander mense glo. Nadat ek hul episode oor belasting gesien het, moes ek dit net hier kom deel. Daar is baie meer aspekte hierom wat hulle nie aangeraak het nie, en die ou geykte slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” het dit self as niksseggend bewys, maar hier is dit dan: Waarskuwing ʼn groot versameling kru taalgebruik en een naakte dame – hoe anders moes hulle dit op televisie kry?

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Humor, Video and tagged , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.