Verduidelik die konsep van Regering aan ʼn “Alien”

alien

Hiermee die laaste plasing vir die jaar op hierdie blog. Volgende jaar gaan ons voort met allerlei ondersoeke na ekonomie, anargisme, regte, staatsleer en geskiedenis. Ek wil almal bedank wat kom inloer het en die wat gereeld kom lees het en ook natuurlik die wat raad gegee en hand bygesit het. Baie, baie dankie en mag ieder en elk van julle ʼn geseënde Christusfees hê.

Deel 1– Verduidelik regering.

Deel 2– Die Spesiale stukkie papier?

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Humor and tagged , , , , . Bookmark the permalink.