Die Masjinerie van Vryheid – David Friedman geïllustreer

masjienerie van vryheid

David D. Friedman se meesterstuk The Machinery of Freedom is in 1973 gepubliseer. Die boek was baie goed ontvang en is steeds baie gewild. Friedman het anders as Murray Rothbard nie vanuit enige veronderstellings van natuurlike regte geskryf nie maar eerder vanuit ʼn koste/voordeel analise van staat vs. geen staat. Hierdie opsommende video is ʼn kort verduideliking van die boek deur Friedman homself wat toe op ʼn baie kreatiewe wyse geïllustreer is.

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Anargie, Regte and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.