ʼn Libertariese rewolusie in Regsdenke

Reg en Geregtigheid

Keith Preston van Attack the System maak ʼn beroep op ʼn rewolusionêre herorganisasie van regte gebaseer op libertariese regsdenke.

Onderwerpe sluit in:

  • Die Nie-Aggressie beginsel as ʼn grondslag vir libertariese Reg.
  • Teenstrydige interpretasies van die NAB tussen anti-staat radikale.
  • Hoe regsinstellings in ʼn staatlose samelewing georganiseer kan word.
  • Nodige hervormings in die sfeer van strafreg.
  • Die teenwoordigheid van nie-libertariese en illiberale subkulture en politieke strominge binne die groter libertariese regsstelsel.
  • Die potensiële probleem van ondermyning van ʼn libertariese regsstelsel deur outoritêre magte.

attack the system

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Anargie, Radio, Regte and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.