Sekuriteit: Monargie vs. Demokrasie vs. Versekeringsmaatskappye

Sekuriteit

ʼn Interessante lesing deur Professor Hans-Hermann Hoppe

Van die onderwerpe:

  • Die noodsaaklikheid van norme.
  • Oorspronklike eienaarskap.
  • Hoe klassieke liberale die staat as die arbiter in hierdie sake beskou het.
  • Definisie van ʼn staat.
  • Verduideliking van monopolie argumente.
  • Klassieke liberale se sienning van monargie.
  • Tydsvoorkeur argumente.
  • Gelykheid voor die reg.
  • Verskille tussen publiekereg en privaatreg.
  • Die benadering van oop kompetisie tot regering.
  • Die onmoontlikheid om demokraties ʼn verkiesing te wen op die grondslag van eiendomsreg.
  • Die opheffing van monopolie.
  • Privaatreg samelewing as oplossing.
  • Die reg tot selfverdediging.
  • Betrokke derde partye en vrye keuse.
  • Versekeringsmaatskappye.
  • Vrye kompetisie en die uitwerking daarvan op koste en gehalte van sekuriteit.
  • Vervolging van slagofferlose misdade.
  • Aansporing tot misdaadvoorkoming.
  • Vergoeding vir misdaadsverliese.
  • Nie-versekerbare individue.
  • Waarom vigilante geregtigheid sal verdwyn.
  • Die noodsaaklikheid van fisiese kontrakte.
  • Regverdige geregtigheid op die grondslag van konsensus.
  • Universele en internasionale beginsels van geregtigheid waar byvoorbeeld Christen-reg, Islamitiese-reg en ander konsepte bots.
  • Waarom afwesigheid van monopolie nie ʼn einde van geregtigheid is nie.

About kanwilsal

ʼn Kompromie is ʼn ooreekoms waarby beide partye kry wat nie een van hulle wou gehad het nie.
This entry was posted in Anargie, Radio, Sekuriteit and tagged , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.