Category Archives: Fascisme

Fascisme as ʼn Linkse Ideologie

Hierdie idees was die voorloper van die propaganda wat in die 1950’s en 1960’s uit Afrika en ander Derdewêreld lande sou kom, waar aspirant elites in agterlike ekonomiese lande hul eie gewetenlose “humanitêre” heerskappy kon bevorder as “progressief” aangesien dit versnelde ekonomiese ontwikkeling in die Derdewêreld sou aanvuur en versnel. Lees voort

Posted in Fascisme, Geskiedenis, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Stalinisme, Nasionaal-Sosialisme en Fascisme

Daar was ʼn klompie jare terug ʼn artikel in die “Wallstreet Journal” gepubliseer, geskryf deur dié neo-konserwatiewe intellektueel, Francis Fukuyama, waarin hy die VSA prys dat hulle die Eerste Wêreldoorlog gewen het. Hy skryf ondermeer dat mens die gevolglike opkoms van Stalin en Hitler kan betreur, maar dat dit alles die moeite werd was. Dat ons almal verder dan in ʼn “geliberaliseerde” weergawe van Suid-Afrika sou lewe, en ek neem aan hy bedoel voor die oorname van die ANC. Lees voort

Posted in Fascisme, Geskiedenis, Opinie | Tagged , , , , , , , , , , , , , ,