Category Archives: Marxisme

Marxisme

Fascisme as ʼn Linkse Ideologie

Hierdie idees was die voorloper van die propaganda wat in die 1950’s en 1960’s uit Afrika en ander Derdewêreld lande sou kom, waar aspirant elites in agterlike ekonomiese lande hul eie gewetenlose “humanitêre” heerskappy kon bevorder as “progressief” aangesien dit versnelde ekonomiese ontwikkeling in die Derdewêreld sou aanvuur en versnel. Lees voort

Advertisements
Posted in Fascisme, Geskiedenis, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Die Arbeidsteorie van Waarde

Ek het in die vorige twee plasings kortliks gekyk na Marginale nut en die Subjektiewe teorie van waarde. In hierdie derde deel van die kort reeks wil ek die belangrikheid van die subjektiewe teorie van waarde verduidelik deur na Karl Marx se arbeidsteorie van waarde te kyk en wat verkeerd is met daardie teorie. Lees voort

Posted in Ekonomie, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Marxistiese vs. Oostenrykse Klasanalise – Deel 3

In Deel 3 en slot van ons reeks oor klasanalise oorweeg professor Hoppe – imperialisme, die natuur van die uitbuitende monopolie, ekonomiese stagnasie en die moontlikheid van ʼn ware rewolusie wat verandering kan meebring en hoe dit met Marxistiese teorie ooreenkom en verskil. Lees voort

Posted in Klas Teorie/Hiërargie, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Marxistiese vs. Oostenrykse Klasanalise – Deel 2

Wat al hoe duideliker word is die teenstrydigheid in Marxisme tussen klasanalise en die nasionalisering van die faktore van produksie. As die staat ʼn instrument van kapitalistiese uitbuiting is waarom alle mag daarin verenig? Ook raak dit duidelik dat die sogenaamde “verwelking van die staat” die enigste manier was wat Marx hierdie teenstrydigheid kon oplos sonder om homself verkeerd te bewys. In Deel 2 gaan professor Hoppe voort om die teenstrydighede en verwantskappe met die Oostenrykse skool te verduidelik. Lees voort

Posted in Klas Teorie/Hiërargie, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Marxistiese vs. Oostenrykse Klasanalise – Deel 1

Min idees word so sterk met Marxisme geassosieer as die konsepte van klas en klaskonflik; dis selfs onmoontlik om die Marxistiese teorie van geskiedenis of hul rewolusionêre teorie in die afwesigheid daarvan te verbeel. Tog was klasanalise goed ontwikkel lank voordat Marx op die toneel verskyn het. Marx erken self in ʼn brief aan ʼn ondersteuner: “Geen krediet kom my toe vir die ontdekking van die bestaan van klasse in die moderne samelewing nie en ook nie vir die stryd tussen hulle nie. Lank voor my het bourgeoisie geskiedkundiges die historiese ontwikkeling van klassestryd beskryf en bourgeoisie ekonome die anatomie van klasse.” Uiteindelik sou daar slegs twee ekonomiese skole wees wat daarop sou steun en ʼn klas teorie sou ontwikkel, nl. die Marxiste en die Oostenrykse denkskool. In hierdie stuk verduidelik professor Hoppe die verkille in benadering tot klasanalise tussen hierdie twee ongelyksoortige skole. Lees voort

Posted in Klas Teorie/Hiërargie, Marxisme | Tagged , , , , , , , , ,

Hoe die Sosialiste die Koue Oorlog gewen het

ʼn In diepte kyk na die oorsprong van politieke korrektheid en die Frankfurt denkskool met ʼn verduideliking van Paul Gottfried van hoe hierdie denke konserwatiewe bewegings beïnvloed het. Die leser mag my dalk vra wat hierdie paleokonserwatiewe stuk enigsins met die inwoners van die territoriale gebied bekend as Suid-Afrika of Afrikaners in besonder te make het? Ons is deel van ʼn wêreld wat vinnig verander en dit help nie om dinge gedeeltelik te verstaan as ons sin daarvan wil maak nie. Lees voort

Posted in Marxisme, Politieke Korrektheid, Video | Tagged , , , , , , , , , , , ,