Category Archives: Sekuriteit

Sekuriteit: Monargie vs. Demokrasie vs. Versekeringsmaatskappye

ʼn Interessante lesing deur Professor Hans-Hermann Hoppe
Van die onderwerpe:

Die noodsaaklikheid van norme.
Oorspronklike eienaarskap.
Hoe klassieke liberale die staat as die arbiter in hierdie sake beskou het.
Definisie van ʼn staat.
Verduideliking van monopolie argumente.
Klassieke liberale se sienning van monargie.
Tydsvoorkeur argumente.
Gelykheid voor die reg.
Verskille tussen publiekereg en privaatreg. Lees voort

Advertisements
Posted in Anargie, Radio, Sekuriteit | Tagged , , , , , , , , , ,

“Warlords” sal mos Oorneem!

Meeste mense kan rasioneel verstaan dat die vryemark beter antwoorde bied op kwessies soos onderwys, gesondheidsorg en hordes ander probleme waar die staat slegs inmeng om probleme óf te vererger óf te veroorsaak. Tog sal hulle ongehinderd argumenteer dat ons net altyd ʼn ander groep, klas, etniese, ideologiese, gelowige, vernuftige, eerlike mense in die regering kry, dan – dié keer sal dit anders wees! Wat hulle daarvan weerhou om die ooglopende raak te sien, is daardie laaste vrees wat hulle as onbekend beskou, en dit is: Wie sal sekuriteit verskaf as daar geen staat is nie? Lees voort

Posted in Anargie, Sekuriteit, Video | Tagged , , , , , , , , , , ,

Die Reg tot Wapenbesit

Wat betrokke is by die huidige tendens van vuurwapenbeheer is ʼn bietjie meer as net ʼn poging na verbeterde wet en orde of regulering van jagters en wapenversamelaars. Dit is ʼn onuitgedaagde rewolusie teen ons fundamentele begrip van die staat, ʼn transformasie van die moderne republiek vanaf sy republikeinse karakter tot ʼn outokratiese karakter. – Samuel Francis gee hier ʼn indiepte uiteensetting van die reg tot wapenbesit en waarom dit belangrik is, en waarom hedendaagse republieke nie werklik republieke is nie. Lees voort

Posted in Geskiedenis, Regte, Sekuriteit | Tagged , , , , , , , , , ,