Tag Archives: Amerikaanse Burgeroorlog

Geen Verraad: no 1

Geen noembare beginsel kan moontlik meer ooglopend vals wees as dít nie, óf meer ooglopend gevaarlik vir alle politieke vryheid as dié beginsel nie. Tog het dit in die praktyk geseëvier, en word dit nou as ʼn gevestigde gegewe aanvaar. Indien dit werklik gevestig was deur die oorlog het dit die aantal slawe vermeerder in plaas van verminder, aangesien ʼn man wat onderdanig moet wees tot ʼn regering wat hy nie wil hê nie, niks minder as ʼn slaaf is nie. Lees voort

Posted in Anargie, Politieke Filosofie | Tagged , , , , , , , , , ,

Noord, Suid en die Spartane

In September 1876 het ʼn bende van agt mans te perd tot in Northfield, Minnesota gery en voortgegaan om die bank op die dorp te beroof. Van die begin af het alles verkeerd verloop. – Al jou gunsteling aksie films in een opstel. Lees voort

Posted in Geskiedenis | Tagged , , , , , , , , , , , , ,