Tag Archives: Hulpbron Allokasie

Die Probleem van Kennis en Koördinasie

Wat dan onderliggend is tot die probleem van die verdeling van arbeid, is wat Hayek noem “die verdeling van kennis”, wat beskryf kan word as “die ware sentrale probleem van ekonomie as ʼn sosiale wetenskap.” Hayek verduidelik die probleem as volg: Lees voort

Advertisements
Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , ,

Soortgelyke Berekeninge in ʼn Gevorderde Ekonomie

Oor die eeue het ʼn alternatief tot ekonomiese selfversorging ontwikkel om die probleem van skaarsheid aan te spreek. Hierdie alternatief is eenvoudig bekend as: samelewing. So te sê alle mense verkies ʼn vorm van samelewing bo geïsoleerde ekonomiese selfversorging. Die enorme toenames in produktiwiteit wat spruit uit spesialisasie en die verdeling van arbeid het geleidelik die proses van voorsienning deur selfversorging ondermyn. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , ,

Soortgelyke Berekeninge in ʼn Primitiewe Ekonomie

Die doel om te ekonomiseer is net so toepaslik op ʼn geïsoleerde, selfonderhoudende persoon soos Robinson Crusoe op sy eiland as op iemand wat in ʼn samelewing woon met uitgebreide verdeling van arbeid en komplekse ruiltransaksies. Robinson Crusoe se taak was om die middele tot sy beskikking op maniere te benut wat hy gehoop het vir hom dan die grootste bevrediging sal genereer. ʼn Proses van keuses en besluitneming was krities tot sy welstand. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , ,

Die Funksie van Pryse

Twee kort video’s wat die doel van winste en verliese verduidelik en hoe pryse inligting tussen verbruikers en produsente koördineer. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , ,