Tag Archives: Inflasie

Die genadedood van die getroue spaarder

Wat almal van sentrale banke moet weet, is dat hul beleid van besondere lae rentekoerse ten doel het om vraag te stimuleer en om sodoende ekonomieë aan die groei te kry (wat in elk geval nie baie suksesvol is nie). Dit word egter bereik deur rentekoerse so laag te hou dat leners bevoordeel word ten koste van spaarders. Lees voort

Advertisements
Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , ,

Wat is Inflasie?

Wat is inflasie? Die praktyk van inflasie is so oud soos die berge. Tog sukkel Suid-Afrikaners steeds om die kloutjie by die oor kry wanneer dit by die warm onderwerp van inflasie kom. Indien geld aan bome gegroei het, dan sou dit so waardevol gewees het soos herfsblare. Zimbabwe kan getuig van die feit! Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , ,

Inflasie en die staat

Daar word deur die vyande van die vryemark gesê dat geld die hoeksteen van boosheid is. Die standpunt is heeltemal foutief omrede geld een van die hoof pilare van die beskawing is. Dit is egter waar dat vervalste of fiat-geld, die oorsaak van ʼn groot hoeveelheid ekonomiese en morele boosheid is. Natuurlik sou ek nie nodig gehad het om dit te verduidelik as die fenomeen van inflasie korrek verstaan word nie.- Dr. Salero gee hier ʼn treffende verduideliking van inflasie en die historiese oorsprong daarvan. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , ,