Tag Archives: Menslike keuses

Praxeologie die Oostenrykse Metodiek

Die Oostenrykse skool beklee tans drie interessante posisies. Dit verteenwoordig beslis die oudste ekonomiese denkskool daarby is dit ook gelyktydig die kleinste en die snelgroeiendste. Die grootste uitstaande verskil tussen Oostenrykse skool en ander lê opgesluit in die metodiek wat as Praxeologie bekend staan. Die Logika van Aksie. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar