Tag Archives: natuurlike regte

Die Lewe en Denke van Lysander Spooner – Deel 2

In ons huidige tyd bly beide sy voorbeeld en idees aangaande die absolute ongeldigheid van dwang en regering steeds relevant. Huidige libertariese en anti-staat bewegings bly besorg oor die beëindiging van politieke dwang en dominasie… Daar is ʼn soektog na vorms van menslike samewerking om die slaaf-meester verhouding te vervang en in die soektog was Lysander Spooner ʼn pionier en ʼn profeet. Lees voort

Advertisements
Posted in Anargie, Geskiedenis | Tagged , , , , , , , , ,

Die Ongeregtigheid van Sosiale Geregtigheid

Elke af en toe kom iets te voorskyn wat die idee van sogenaamde “sosiale geregtigheid” perfek uitbeeld en vir al die uitmuntende referate wat al geskryf is om dit as kaf af te skiet, kom hulle nie naby aan die elegante simplistiese video van ʼn paar voorstanders van die idee nie. Ek verwys na ʼn video wat gemaak is vir die “World day of Sosial Justice” waar studente en onderwysers gevra word om die volgende sin te voltooi: Almal het die reg op _____________ Lees voort

Posted in Klas Teorie/Hiërargie, Medies/Welsyn, Regte | Tagged , , , , , , , , , , ,