Tag Archives: Roomse Ryk

Koos Malan se Politokrasie

Koos Malan laat sy lesers lus voel om hul ID-boekies te verbrand. Amper soos wat sommige vrouens vroeër bra’s verbrand het, of miskien meer soos wat mense pasboekies onder Apartheid verbrand het. In Politokrasie: ʼn Peiling van die dwanglogika van die territoriale staat en gedagtes vir ʼn antwoord daarop sny Malan tot op die been van die staat as “jaloerse God” wat waak oor die lojaliteite van sy onderdane. Lees voort

Posted in Anargie, Demokrasie, Opinie | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar