Tag Archives: staats-nasionalisme

Die Heilige Verenigde Landmassa

Vandag voel ons heeltemal anders oor “Suid-Afrika” en “Suid-Afrikanerskap”. Deur die loop van die afgelope 100 jaar het die terme soveel stertjies bygekry dat dit moeilik is om na 1910 terug te dink sonder om Jesus in vlees by die inlui van die Unie te visualiseer. God het met sy eie hand die grense om die landmassa in goud getrek en verklaar dat wie ook al in die Uniegebou in Pretoria sit pous is met die godgegewe reg om die “Suid-Afrikaanse Volk” te bou en te regeer… Lees voort

Posted in Demokrasie, Opinie | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar