Tag Archives: Staatsleer

Koos Malan se Politokrasie

Koos Malan laat sy lesers lus voel om hul ID-boekies te verbrand. Amper soos wat sommige vrouens vroeër bra’s verbrand het, of miskien meer soos wat mense pasboekies onder Apartheid verbrand het. In Politokrasie: ʼn Peiling van die dwanglogika van die territoriale staat en gedagtes vir ʼn antwoord daarop sny Malan tot op die been van die staat as “jaloerse God” wat waak oor die lojaliteite van sy onderdane. Lees voort

Posted in Anargie, Demokrasie, Opinie | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Libertariese Anargisme: Antwoorde op Tien Besware

Professor Roderick T. Long gee hier puntsgewys antwoorde op die hoof besware teen Libertariese Anargisme as ʼn filosofiese idee. Verskeie konsepte rondom die sosiale kontrakte en grondwetlike tekortkomings word aangeraak met verskeie logiese voorbeelde en historiese verwysings. Lees voort

Posted in Anargie | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Demokrasie en die staat

Die erkenning van demokrasie as ʼn gewilde masjien vir rykdom en inkomste herverdeling in samewerking met een van die mees basiese beginsels in die veld van ekonomie – dat ʼn mens meer sal bekom van wat ook al dit is wat gesubsidieer word – bied die sleutel tot ʼn begrip van die huidige era en sy probleme. Die Oostenrykse Ekonoom Prof. Hans-Hermann Hoppe bied hier ʼn krietiese blik op Demokrasie. Lees voort

Posted in Anargie, Demokrasie | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar