Tag Archives: stringe regulasies en kwotas

Wees openlik en bring raswet dan liefs terug

Staatsamptenare sou gronde kon vind om ʼn aanvanklike rasseklassifikasie te maak, waarna klassifikasies op twee maniere gewysig kon word: Eerstens kon die staat met opgaaf van redes iemand kennis gee dat hy anders geklassifiseer sou word. Tweedens kon burgerlikes self om ʼn verandering van ras aansoek doen. Lees voort

Advertisements
Posted in Politieke Korrektheid | Tagged , , , , , , , , ,