Tag Archives: Transformasie

Gelyker as jy

Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ʼn Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom ons bepaal ons vir eers by hierdie besondere kat. Ons word daagliks gebombardeer met gelykheidspropaganda van allerlei aard, dermate dat ons net kan hoop, in die woorde van Shakespeare, that surfeit the appetite may sicken and so die. Lees voort

Posted in Klas Teorie/Hiërargie, Politieke Korrektheid | Tagged , , , , , , , , ,

Moenie deur ANC-’newspeak’ mislei word nie

ʼn Regering wat ʼn regime verteenwoordig, dus vir homself opeis om nie net sy plig na die beste van sy vermoë vir die volgende termyn te doen nie, maar om die samelewing volgens sy ideologie te omvorm, heers nie soseer met brute geweld nie, maar deur die beheersing van die openbare debat en veral deur die gebruik van sekere sleutelwoorde. Lees voort

Posted in Politieke Korrektheid | Tagged , , , , , , , , , , ,