Tag Archives: verdeling van arbeid

Die Probleem van Kennis en Koördinasie

Wat dan onderliggend is tot die probleem van die verdeling van arbeid, is wat Hayek noem “die verdeling van kennis”, wat beskryf kan word as “die ware sentrale probleem van ekonomie as ʼn sosiale wetenskap.” Hayek verduidelik die probleem as volg: Lees voort

Advertisements
Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , ,

Soortgelyke Berekeninge in ʼn Gevorderde Ekonomie

Oor die eeue het ʼn alternatief tot ekonomiese selfversorging ontwikkel om die probleem van skaarsheid aan te spreek. Hierdie alternatief is eenvoudig bekend as: samelewing. So te sê alle mense verkies ʼn vorm van samelewing bo geïsoleerde ekonomiese selfversorging. Die enorme toenames in produktiwiteit wat spruit uit spesialisasie en die verdeling van arbeid het geleidelik die proses van voorsienning deur selfversorging ondermyn. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , ,