Category Archives: Ekonomie

Ekonomie

Die genadedood van die getroue spaarder

Wat almal van sentrale banke moet weet, is dat hul beleid van besondere lae rentekoerse ten doel het om vraag te stimuleer en om sodoende ekonomieë aan die groei te kry (wat in elk geval nie baie suksesvol is nie). Dit word egter bereik deur rentekoerse so laag te hou dat leners bevoordeel word ten koste van spaarders. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Wie trek nou eintlik Jan Taks se toutjies?

Die regering gee die opdrag. Dis hoekom die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se slagspreuk eintlik bietjie misleidend is: “Tot u diens” moet wees “Tot die regering se diens”. Jan Publiek het dit reeds moeilik genoeg met die regering en sy inkomstediens. Ons wil nie nog die gunsjagters se belastings ook betaal nie! Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Ekonomiese Ongelykheid: Oostenrykse siening

In die territoriale gebied bekend as Suid Afrika, nes in baie ander streke en lande, word daar toenemend klem gelê op gelykheid. Is daar ongelykheid tussen ryk en arm? Ons kort meer gelykheid! Is daar verskille in inkomste tussen etniese groepe en rasgroepe? Ons kort meer gelykheid! Is daar salaris gapings tussen mans en vroue? Dan kort ons meer gelykheid! Lees voort

Posted in Ekonomie, Klas Teorie/Hiërargie, Politieke Korrektheid | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die Obsessie met Volle Indiensneming

Hierdie was dan hoofstuk 10 van Henry Hazlitt (1894-1993) se gewilde boek Ekonomie in Een Les gepubliseer in 1946. Die beginsels en uitgewysde denkfoute daarin weergegee het nog net soveel waarheid en slaankrag in hedendaagse Suid-Afrika as in die tyd en plek waar dit neergepen is. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Ontbind die Troepe en die Burokrate

Hierdie was dan hoofstuk 9 van Henry Hazlitt (1894-1993) se gewilde boek Ekonomie in Een Les gepubliseer in 1946. Die beginsels en uitgewysde denkfoute daarin weergegee het nog net soveel waarheid en slaankrag in hedendaagse Suid-Afrika as in die tyd en plek waar dit neergepen is. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die Koste van Inflasie

Inflasie is ʼn tema wat ons al reeds op hierdie blog aangespreek het, sien hier en hier, die video van Dr. Steve Horwitz aangaande die koste van inflasie sluit baie goed daarby aan. Lees voort

Posted in Ekonomie, Video | Tagged , , | Lewer kommentaar

Versprei die werk skemas

Hierdie was dan hoofstuk 8 van Henry Hazlitt (1894-1993) se gewilde boek Ekonomie in Een Les gepubliseer in 1946. Die beginsels en uitgewysde denkfoute daarin weergegee het nog net soveel waarheid en slaankrag in hedendaagse Suid-Afrika as in die tyd en plek waar dit neergepen is. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Bankwese en die Staat: ʼn korrupte verhouding

Die stigter van die Medici-bankdinastie, Giovanni di Bicci de’ Medici (1360-1429), het op sy sterfbed aan sy kinders gesê: “Bly uit die openbare oog uit”[1] Sy woorde bring altyd die vraag mee: Hoeveel weet bankiers omtrent die waarheid van moderne geld en bankdienste? Om betekenisvol hierop te antwoord moet mens teruggaan na die begin van die beskawingsproses. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Ekonomiese Berekening – Deel 3

Aangesien alle afwagtende ekonomiese berekeninge handel met ʼn onsekere toekoms, is alle sulke berekenings broos, onseker en nie definitief nie. Omrede geen entrepreneur weet wat die toekoms inhou nie, is foutiewe verwagtings onafwendbaar en sukses of winste kom die toe wie se voorafkennis die minste foutief of naaste aan korrek was. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar

Ekonomiese Berekening – Deel 2

Die wese van moderne ekonomiese aktiwiteite is die toewyding van hulpbronne aan die proses van produksie wat lei tot die uitset van verbruikers produkte en dienste. Die entrepreneur-produsent belê fondse om die produktiewe middele te bekom, waarmee hy hoop om sy monetêre welvaart te vermeerder. Deur geld pryse is die produsent in staat om numeries die ekonomiese insiggewendheid van die faktore wat hy aangewend het vir toekomstige produksie doeleindes vas te stel. Lees voort

Posted in Ekonomie | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar